Everett McGill

Everett McGill
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Charles Everett McGill III
Geboorte 21 Oktober 1945 (1945-10-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Everett McGill (gebore 21 Oktober 1945) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Quest for Fire (1981), Heartbreak Ridge (1986), en The Straight Story (1999), en in die televisiereeks Twin Peaks (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy